by

Soms is praat goed…

September 25, 2011 in Sonder kategorie

maar stilte is beter…

13 antwoorde op Soms is praat goed…

  1. nie vir langer as twee sekondes nie!

  2. Stilbly is ook ‘n antwoord…
    🙂

  3. Die praters moet tussen raas (geraasmaak, woorde rondgooi) en praat kan onderskei, dan is dit ook soos stilte.
    Jy praat altyd stilte.

  4. avega het gesê op September 26, 2011

    Jy sal eers weet wanneer dit dalk te laat is

  5. Speech is silver, silence is golden

  6. nee, nie altyd nie… soms moet iemand hoor…

  7. …hoor en luister is nie dieselfde ding nie…
    ‘niemand so doof soos die wat nie wil hoor en blind soos die wat nie wil sien en stom soos die wat nie wil praat…’

  8. perfect!
    Ditto!
    😉

  9. altyd net-net te laat.

  10. sjoe..dis waar.
    en dankie!
    xxx

  11. ….
    (natuurlik!)

  12. 😉

  13. lol!!! Skande….dis soms die ophou praat wat meer tel!
    ps…kon jy darem al die jare opvang?
    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.