by

Laag vir laag

September 19, 2011 in Sonder kategorie

Die lewe is soos ui… dit groei maar skil ook af, laag vir laag…die kern laat jou die meeste traan…

Maar soms gebeur dit dat jyself die einste onion word…en wat dan?

Soms groei jy laag vir laag…en soms skil ander jou ring for ring…

9 antwoorde op Laag vir laag

  1. …twee-stryd…
    as jy sny sal iemand anders huil

  2. Life’s a bitch, and then you die…
    🙂

  3. Ook maar moeilik om by te hou met die groeiery.
    ; )
    xx

  4. TS het gesê op September 20, 2011

    mooi beeld…

    Hehehehe… skuus ek lag maar ek is ‘n opgechopte uitjie bruin gebraai!

  5. Cool, Bruin gebraaide uie laat nie die oë traan nie…
    😉

  6. ;-))

  7. Ander een sê dieselle until you marry one?!
    🙂

  8. Solank hulle net my stingel uitlos, kan hulle maar skil.

  9. Whahaha…jy’t sopas my dag gemaak!!!
    ;-)))
    (nee dis net ‘n harde lag!)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.