by

Hallo, My naam is Voz Sola van Veselglas & Plastic

September 16, 2011 in Sonder kategorie

Ek is hier oor die issue om een Verskriklikke lys te voltooi…en weet nie of dit aanvaarbaar sal wees nie…ek is bang niemand wil my hiernaas ken nie…en is bang dat meer bloggers my hiernaas wil ken…

J

wat was die laaste vloekwoord wat jy gebruik het en hoekom?

Goeie Vok… oor onse Minister van Oorseese-waters wat ‘n special geheime handbag het…en eerder teen R235Grootes alleen met bag en all gevlieg het.

waaroor het jy mees onlangs gejok en hoekom?

Vanmiddag toe iemand namens my ‘n besluit geneem het…teen my sin…en ek het stilgebly en net geknik…bloot om die vrede te bewaar.

noem een ding wat jy die week wou doen en nie gedoen het nie?

Inkopies vir die koskas…

noem een ding wat jy die week gedoen het en nie wou doen nie?

Gewerk en stilgebly

noem een ding wat jou die week uit jou maag laat lag het. 

Die nuusberig vanmiddag oor die hofgeding oor die cancellation van ‘n tender kontrak aan ‘n Chinese manufacturing company oor kondome…wat bleikbaar te klein is!

noem een ding wat jou die week verskriklik geirriteer het.

Delivery trokke wat in ventilasie-contricted parkeer-garages vir ure staan en idle!

noem een ding wat jou die week bang gemaak het.

Ander aand se surprise storm in Pretoria…Donderweer en wind maak my bang…

wanneer laas het jy gebad?

Vanoggend…en nou-nou net.

skeer jy jou beenhare en indien wel, hoe gereeld?

Ja, whenever…?

hou jy meer van micky mouse of einstein?

Einstein

wat is die natuurlike stand van jou haarstyl. voor jy ‘n intervensie doen?

Los…en kleurloos

as jy ‘n definisie moes uitdink vir polarfrakvuleer, wat sou dit wees?

Dit is die Evolusie van ovulasie kultivasie

5 antwoorde op Hallo, My naam is Voz Sola van Veselglas & Plastic

  1. Maak ‘n klag… hoekom nie?

  2. Bwahahahaha!

    Baie goed!

  3. TS het gesê op September 17, 2011

    mmmm interessant

  4. 😉
    nice…ek’s jaloers…myne het vandag uit ‘n goedkoop geel blikkie gekom…het nie krag gehad om beter te gaan soek nie)
    Miskien volgende week…slurp ek myne.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.