Trifle…
Augustus 27, 2011 in Sonder kategorie
Okay, so almal weet trifle word gebêre vir dieSondag noenmaal na kerk. Maar die beste trifle maak mens sommer so op ‘n Saterdag…met bestandele spesiaal deur ‘n onsigbare hand uitgesoek…om presies in die regte kwantiteit en geur itensiteit saam op dieselfde tafel te beland en met ‘n goeie hand gemeng te word tot die bak oorloop van lekkerte. Versier met talle cherries on the top!
Dit was onse MOB-trifle.
Jip, ongelukkig (gelukkig) was dit slegs bitter-enders wat die laaste leksel uit die bak gelek het en die guest of honour is sommer met die leë bak en al huistoe. (skelmpies tot oorlopens vol met herinneringe gevul)
Die res ken darem nou die resep! (onthou elke resep het ‘n geheime bestandeel…hierdie een het vele!)
Thanks julle!
loudavisi het gesê op Augustus 27, 2011
Nevvermaaind die trifle…vertel meer van die bloggers! Soos varkie se stalletjie en wie was almal daar. Ek is effe groen…tsk
VozSola het gesê op Augustus 27, 2011
haai nooit, dit sal mos nou soos skinder wees…met moerse groot gehoor!
VozSola het gesê op Augustus 27, 2011
ooohhh…ek’t mos gesê ons het ‘n stunnig MOB-trifle gemaak! Dan kan dit mos net die beste van die beste wees…
VozSola het gesê op Augustus 27, 2011
die bloggers was die bestandele…en die trifle die result!
As ek kon, het ek jou persoonlik met ‘n verbeeldingsvlug ticket gestick…want ek weet sommer jy sou dit geniet het!
Elkeen moet maar self kom vertel…
shlwanjan het gesê op Augustus 27, 2011
ek wil hierdie dag sommer oor hê…my oggend was te kort! Smaaklike inskrywing (-;
Bileamsedonkie het gesê op Augustus 27, 2011
Die geheim van ‘n goeie trifle is soos Pieter Pieterse destyds gesê het- die bestanddele moet tyd kry om mekaar goed te leer ken…
Dit, en ‘n lekker skeut brandewyn daarmee saam!
VozSola het gesê op Augustus 27, 2011
lol!
nes jy sê…
(ps…het Pieter nie altyd gesê hulle moet ‘trou’ nie?)
Bileamsedonkie het gesê op Augustus 27, 2011
dit kan so wees, want daar is baie intimiteit nodig om dit te laat werk…
VozSola het gesê op Augustus 27, 2011
nou praat jy!!!
(dankie!)
Joanna Graham het gesê op Augustus 28, 2011
En Gidi het ‘n ‘trifle’ van bloggers ontmoet, met baie geheime bestanddele. Dit gaan hom nog lank neem om die ‘trifle’ te verteer, dink ek. Ons gesels nog een stuk deur oor sy kort kuier hier by ons.
VozSola het gesê op Augustus 28, 2011
vir seker!
Ek dink hy verdien die prys vir die blogger wat die meeste bloggers ontmoet het!
VozSola het gesê op Augustus 28, 2011
;-)))
nee, nie die seekos nie.
VozSola het gesê op Augustus 28, 2011
all in sugar en spice…
thnx…
jy’s skerp..
gidivet het gesê op Augustus 28, 2011
Ek het nog altyd van bazaarpoeding gehou. Met baie kaneelsuiker.
VozSola het gesê op Augustus 29, 2011
yummie…
(ek was bang as ek trifle in afrikaans skrywe, dat die mark volgende Sat oorvol gaan wees)