Monkey see…monkey do…then Monkey die.
Augustus 25, 2011 in Sonder kategorie
Ons is almal ‘n puppet op iemand anders se string…wie beheer vir wie? lees meer hieroor
Soms, net soms koek die hele spul en die puppet verloor sy kop en die master sy vinger…
Best quote of the day…via my sus se FB…
” God gave man a penis and a brain, but not enough blood to use both at the same time – Robbie Williams.
Sien julle Saterdag by die MOB!
Bileamsedonkie het gesê op Augustus 25, 2011
Ek het dit aangehaal op facebook, en nou lag al my vriendinne vir my, nog meer omdat ek vandag bloed geskenk het…
VozSola het gesê op Augustus 25, 2011
jy moet konsentreer boet! hard konsentreer!
😉
Bileamsedonkie het gesê op Augustus 25, 2011
Gravitasie is ‘n bliksem!
VozSola het gesê op Augustus 25, 2011
ooohhhh….jy’s funny!
loudavisi het gesê op Augustus 26, 2011
Ons is beslis almal puppets en masters…vir wie beheer ons en hoe ons dit doen is ‘n ander hoofstuk.
Sal vandag die toutjies netjies uitmekaar hou.
xx
VozSola het gesê op Augustus 26, 2011
Môre sê!
Nee, Lou, haal sommer jouse toutjies heeltemal af!!
xx
zephur het gesê op Augustus 26, 2011
‘n Slaaf in ‘n mens se eie lewe…
VozSola het gesê op Augustus 26, 2011
dit kan jy vir seker weer sê!
zephur het gesê op Augustus 26, 2011
‘n Slaaf in ‘n mens se eie lewe…
VozSola het gesê op Augustus 26, 2011
lol!