by

Reverse psychology op Jeanne se uitdaging.

Augustus 18, 2011 in Sonder kategorie

Noudat die meeste hul eie songs geplaas het…hoekom dan nie eerder

“ ’n song vir ’n blogger” plaas nie…en dan verduidelik hoekom jy dink daardie

song pas by die daardie blogger?

21 antwoorde op Reverse psychology op Jeanne se uitdaging.

  1. Hmm, dis nogal ‘n goeie idee!

  2. Dis ‘n nice idee!!!

  3. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    nes joune!

  4. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    nou speel dan een!

  5. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    Dankie!
    Speel saam!

  6. Great idee! Hallo – goed om jou weer te “sien”

  7. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    Hallo-hallo!
    (okay-okay…ek voel vreeslik Skuldig genoeg!)
    Sal maar oormôre vroeg MOET opstaan…slegs as jy koffie en ‘n boksie stilte belowe….(en biltong)

  8. TS het gesê op Augustus 18, 2011

    ooooooo tyd … dit kan gevaarlik wees!

  9. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    whahahaha….!!!!

  10. Altyd!

  11. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    :-)!

  12. zephur het gesê op Augustus 18, 2011

    Noot vir ‘n Blogger

  13. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    ABSA!!!s’blief!

  14. Gedoen 🙂

  15. 🙂 hehee…!

  16. Uhhmmm….
    🙂

  17. hehehe ZEP, noot in nood

  18. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    hie-hie…ek dink jy moet eers ‘n Hot August Night vind!!
    ps…stunning song. Ek kon nou nog my opwinding onthou toe ek my double lp gekoop het!…nog beter was om dit live te kon gesien en gehoor het!

  19. VozSola het gesê op Augustus 18, 2011

    Sjoe, jy dink diep!

  20. VozSola het gesê op Augustus 25, 2011

    lol!!!
    (ek moet ‘n baie baie belangrike inkleur afspraak kanseleer om te kom…maar as jy belowe om my mooi te colour op papier…is ek vir seker daar!)
    🙂

Los ’n antwoord vir chiloglanis. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.