Reverse psychology op Jeanne se uitdaging.
Augustus 18, 2011 in Sonder kategorie
Noudat die meeste hul eie songs geplaas het…hoekom dan nie eerder
“ ’n song vir ’n blogger” plaas nie…en dan verduidelik hoekom jy dink daardie
song pas by die daardie blogger?
LiquidIce het gesê op Augustus 18, 2011
Hmm, dis nogal ‘n goeie idee!
Modigliani het gesê op Augustus 18, 2011
Dis ‘n nice idee!!!
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
nes joune!
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
nou speel dan een!
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
Dankie!
Speel saam!
Modigliani het gesê op Augustus 18, 2011
🙂
chiloglanis het gesê op Augustus 18, 2011
Great idee! Hallo – goed om jou weer te “sien”
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
Hallo-hallo!
(okay-okay…ek voel vreeslik Skuldig genoeg!)
Sal maar oormôre vroeg MOET opstaan…slegs as jy koffie en ‘n boksie stilte belowe….(en biltong)
TS het gesê op Augustus 18, 2011
ooooooo tyd … dit kan gevaarlik wees!
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
whahahaha….!!!!
chiloglanis het gesê op Augustus 18, 2011
Altyd!
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
:-)!
zephur het gesê op Augustus 18, 2011
Noot vir ‘n Blogger
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
ABSA!!!s’blief!
Modigliani het gesê op Augustus 18, 2011
Gedoen 🙂
Petronell het gesê op Augustus 18, 2011
🙂 hehee…!
Doubtingthomas het gesê op Augustus 18, 2011
Uhhmmm….
🙂
bloukaap het gesê op Augustus 18, 2011
hehehe ZEP, noot in nood
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
hie-hie…ek dink jy moet eers ‘n Hot August Night vind!!
ps…stunning song. Ek kon nou nog my opwinding onthou toe ek my double lp gekoop het!…nog beter was om dit live te kon gesien en gehoor het!
VozSola het gesê op Augustus 18, 2011
Sjoe, jy dink diep!
VozSola het gesê op Augustus 25, 2011
lol!!!
(ek moet ‘n baie baie belangrike inkleur afspraak kanseleer om te kom…maar as jy belowe om my mooi te colour op papier…is ek vir seker daar!)
🙂