Verskuil jou hier, verskuil jou daar…
Augustus 15, 2011 in Sonder kategorie
Sommige mense se voorbehoud is slegs ‘n perfekte illusive van dit wat jy wil sien, wil hoor, wil verstaan…
Die res, hulle verskuil slegs binne hul-self.
Die ander is so voor die handliggend eerlik en opreg dat jy genoop is om dit nie te kan glo nie!
Ai, ek wens ek was nie so kortsigtig nie, dan sou ek dalk eerste die mooi raakgesien het!
Foto bron: http://www.illusionspoint.com
loudavisi het gesê op Augustus 15, 2011
Is dit bad news om so voor die handliggend te wees?
VozSola het gesê op Augustus 15, 2011
ja Lou, dit is…soms…
hulle dink jy’s an easy ride soos ‘n fiets sonder brieke, al afdraende sonder ‘n stopstraat!
🙁
katrina het gesê op Augustus 15, 2011
Moet daar so ‘n lelike gesig tussen die takke deurloer?
Hendrivanjaarsveldt het gesê op Augustus 15, 2011
Is daar veronderstel om iets moois ook te wees tussen die blare?
VozSola het gesê op Augustus 15, 2011
niks is ooit regtig lelik nie…
VozSola het gesê op Augustus 15, 2011
nee…dis ‘n mooi waterval…
DallaSePa het gesê op Augustus 15, 2011
skerp!
VozSola het gesê op Augustus 15, 2011
😉
Naand sê.
VozSola het gesê op Augustus 15, 2011
absoluut!
VozSola het gesê op Augustus 15, 2011
dis verskuilde woede…
loudavisi het gesê op Augustus 16, 2011
Goed gestel, Voz.
Ek sien….sal nou moet werk daaraan.