by

Verskuil jou hier, verskuil jou daar…

Augustus 15, 2011 in Sonder kategorie

Sommige mense se voorbehoud is slegs ‘n perfekte illusive van dit wat jy wil sien, wil hoor, wil verstaan…

Die res, hulle verskuil slegs binne hul-self.

Die ander is so voor die handliggend eerlik en opreg dat jy genoop is om dit nie te kan glo nie!

Ai, ek wens ek was nie so kortsigtig nie, dan sou ek dalk eerste die mooi raakgesien het!

Foto bron: http://www.illusionspoint.com

11 antwoorde op Verskuil jou hier, verskuil jou daar…

  1. Is dit bad news om so voor die handliggend te wees?

  2. VozSola het gesê op Augustus 15, 2011

    ja Lou, dit is…soms…
    hulle dink jy’s an easy ride soos ‘n fiets sonder brieke, al afdraende sonder ‘n stopstraat!
    🙁

  3. katrina het gesê op Augustus 15, 2011

    Moet daar so ‘n lelike gesig tussen die takke deurloer?

  4. Is daar veronderstel om iets moois ook te wees tussen die blare?

  5. VozSola het gesê op Augustus 15, 2011

    niks is ooit regtig lelik nie…

  6. VozSola het gesê op Augustus 15, 2011

    nee…dis ‘n mooi waterval…

  7. skerp!

  8. VozSola het gesê op Augustus 15, 2011

    😉
    Naand sê.

  9. VozSola het gesê op Augustus 15, 2011

    absoluut!

  10. VozSola het gesê op Augustus 15, 2011

    dis verskuilde woede…

  11. Goed gestel, Voz.
    Ek sien….sal nou moet werk daaraan.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.