Verskuil jou hier en sien jou daar…
Augustus 15, 2011 in Sonder kategorie
Opvolg tot my vorige inskrywing…
Maak nie saak hoeveel iemand jou om die bos probeer lei nie…daar sal altyd iemand wees wat
jou sal sien vir wie jy regtig is, sommige neem langer om jou raak te sien as ander.
Maar as jy is gesien is, kan niks jou ontsien sien nie.
Foto bron: http://www.illusionspoint.com
TS het gesê op Augustus 16, 2011
ek weet darem nie…
Neffertiti het gesê op Augustus 16, 2011
Mens leer mos maar mekaar ken.
loudavisi het gesê op Augustus 16, 2011
Feite, Voz!
lora2me het gesê op Augustus 16, 2011
Dis waar!
Ou-Top het gesê op Augustus 19, 2011
Wou maar net kom se ek geniet jou blog. Ook wat jy
op n ander blog ge-antwoord het: Nie almal met vlerke vlieg in dieselfde rigting nie. Skerp.
VozSola het gesê op Augustus 20, 2011
sjoe, baie dankie vir hierdie kommentaar van jou…!!!
Soms wonder mens wie mens se blog lees…soms wonder mens nie…en sodra jy dink niemand lees nie…kom iemand soos jy en maak dit die moeite werd.
Dankie daarvoor!