by

Mense is weird….

Augustus 8, 2011 in Sonder kategorie

Mense kan dink…

Nee, hulle dink hulle dink…

Maar dink eintlik niks!

Mense kan voel…

Nee, hulle voel hulle voel…

Maar voel eintlik niks!

Dis al wat ek vandag my geleer het.

Maybe I need a change of scenery… juis hoekom ek môre op Vroudedag die voorreg gaan geniet om heeldag in my pajamas van bed na couch na bed gaan deurbring…en niks dink of voel nie. En ek soek ‘n bacon en avo pizza inni bed!!!

Happy woman’s day aan al julle blog-aunties!

(en vir die mans wat omgee vir ons)

8 antwoorde op Mense is weird….

  1. VozSola het gesê op Augustus 8, 2011

    🙂
    diep ware woorde wat jy vanaand voorsit…

    Dankie!

  2. avega het gesê op Augustus 8, 2011

    Die ding is; dis OK as mens voel, dink, doen- gevaarlik as jy voel, doen en dan eers dink.

  3. VozSola het gesê op Augustus 8, 2011

    hey daar!
    Nou laat jy my smile…(met goeie denke!)

  4. Bacon, avo, feta en cheddar!
    I love love it..

    Oppas vir te veel oefening van bed na couch
    ; )

  5. TS het gesê op Augustus 9, 2011

    mmmmmmmm lekker

  6. VozSola het gesê op Augustus 9, 2011

    lol!!!
    Dit was lekker vandag…sonder daai pizza…maar het ‘n lekka stukkie steak gekry…

  7. VozSola het gesê op Augustus 9, 2011

    oooh, dit was lekker!

  8. Bacon en avo?

    Is daar tamatie ook in?

    *gril*

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.