Wou net sê…
Julie 11, 2011 in Sonder kategorie
…ek is nog hier…
hou maar net die laaste paar weke bietjie asem op…
wie weet wat nog alles in hierdie jaar moet gebeur…
…hoop die volgende gebeurtenis is ‘n goeie een…
dis al.

I-like-silly het gesê op Julie 11, 2011
dan hoop ons dieselfde!!!
DallaSePa het gesê op Julie 11, 2011
ek is jy … jy … is soos ek … nog hier!