When…
Junie 23, 2011 in Sonder kategorie
It rains, it pours…en die wat nie kan swem nie, verdrink…
En die wat gedink het hulle kan swem…raak mettertyd ook moeg…en verdrink…
En diegene wat dit anderkant uitmaak…hulle mag dalk spiere gekry het…maar verdrink dan in die badwater…
Moral is dus…
When it rains, it pours…
Het iemand nie vir my ’n opblaas tjoepie nie!!!
VozSola het gesê op Junie 23, 2011
kan ekke jouse skipper’s license leen? Of gaan ekke die passasier wees?
🙂
bloukaap het gesê op Junie 23, 2011
my tjoepie is my boep
lora2me het gesê op Junie 23, 2011
Kry liewers ‘n snorkel.:)
VozSola het gesê op Junie 23, 2011
jislaaik, jy’s lucky!!! Jy sal nooit kan sink nie!
🙂
(Ek dink myne het ‘n permanent leak gespring)
ps…ai, hoe laat my taalgebruik my nou in die steek.
VozSola het gesê op Junie 23, 2011
Thanks, hoop nie die pypie raak te vol water nie!
HeavyHenry het gesê op Junie 23, 2011
Ag daai Noag storie is net ‘n legende – staan sommer net sterk!