by

Going….going….gone!

Junie 15, 2011 in Sonder kategorie

Alle eer aan my 13jarige kleinding se geduld en kliek vernuf!

7 antwoorde op Going….going….gone!

  1. Adage het gesê op Junie 15, 2011

    Dit is uitstekend!
    Ek het nie ‘n pootjie nie en R sê ek sal nie foto kan neem as ek nie die kamera heeltemal kan stilhou nie..

  2. Geitjie1 het gesê op Junie 16, 2011

    Was dit nou nie besonders nie…………..wow!

  3. loudavisi het gesê op Junie 16, 2011

    Dit was so bewolk hier – nou nog!
    Reen al heelnag.

    Pragtige foto’s

  4. DapperMuis het gesê op Junie 16, 2011

    Dis prag fotos!
    Ons kon omtrent niks sien nie, dit was erg bewolk gisteraand..

  5. bloukaap het gesê op Junie 16, 2011

    wow

  6. HeavyHenry het gesê op Junie 16, 2011

    Nice!

  7. eros01 het gesê op Junie 16, 2011

    Stunning foto’s! Het ook probeer, maar gaan na hierdie mooi foto’s, nie ons poging publiseer nie.:)xR

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.