Rest in Pieces
Junie 8, 2011 in Sonder kategorie
Daar is na my as Stupid verwys – http://blogs.litnet.co.za/Minwoorde/i-rest-my-case-ek-het-my-punt-bewys Dit is okay so, want ek was nog maar altyd die stomp potlood in die pakkie.
Maar om in kommentaar aan ‘n ander te noem; Ek skeer nie alle vrouens oor dieselfde kam nie dis net die paar wat ek genoem het wat die hele blogland onaangenaam maak.
Dit is nou net daar waar ek my griep bedonnerdgeid in woorde kom uithoes… want ek sal dan graag van medebloggers wil vra om my asseblief in die toekoms te waarsku as ek blogland vir julle onaangenaam maak, sodat ek maar dan eerder terugskuiwe na Sênet se skrywers woning…waar ek weet dat KdK my nie guldig in ontvangs sal neem nie.
My ouma het altyd gesê; daar is twee mense met wie mens nie moet argumenteer nie, ‘n siek persoon en ‘n sieker persoon. Ek wankel op die oomblik tussen die twee rond, so moenie lelik wees nie, want ek voel nie lekker nie!
Maankind2 het gesê op Junie 8, 2011
xxx
loudavisi het gesê op Junie 9, 2011
As jy stupid is, dan weet ek nie wat ek is nie.
Ek is mal oor jou blog.
monicahaddad het gesê op Junie 9, 2011
Weet jy ek het jou maar onlangs ontdek, maar ek sou sê daar is heel genoeg sout in jou blogs, party ander blogs moet mens maar ‘n knippie sout bygooi of party keer twee……
Modigliani het gesê op Junie 9, 2011
It takes one to see one seg die Ingelse mos 😉
Nee wat Voz, jy’s okay hoor 🙂
maryke-anne het gesê op Junie 9, 2011
Ag nee wat. Moet jou nie steur nie. Jou blog is heel goed en aangenaam en altyd ‘n lekker kuierplekkie vir my.
VozSola het gesê op Junie 10, 2011
hi Maryke,
Dankie, ek waardeer dit.
VozSola het gesê op Junie 10, 2011
jip, take one to see one,
thanx!
VozSola het gesê op Junie 10, 2011
thank Monica,
en jy is welkom om enige tyd te kom inloer!
VozSola het gesê op Junie 10, 2011
Dit maak jou dan,,,mmm…slim!!!
Dankie Lou.
ps. magels en adenoids moet uit, beste ding wat gedoen kan word…hoe vroeër hoe beter. Hulle slaap en eet sommer beter en het meer energie.
VozSola het gesê op Junie 10, 2011
Hola,
Dankie vir die inloer.
en…
??!/!!????!!!
xxx
VozSola het gesê op Junie 10, 2011
xxxOOOxxx