by

Rest in Pieces

Junie 8, 2011 in Sonder kategorie

Daar is na my as Stupid verwys – http://blogs.litnet.co.za/Minwoorde/i-rest-my-case-ek-het-my-punt-bewys Dit is okay so, want ek was nog maar altyd die stomp potlood in die pakkie.

Maar om in kommentaar aan ‘n ander te noem; Ek skeer nie alle vrouens oor dieselfde kam nie dis net die paar wat ek genoem het wat die hele blogland onaangenaam maak.

Dit is nou net daar waar ek my griep bedonnerdgeid in woorde kom uithoes… want ek sal dan graag van medebloggers wil vra om my asseblief in die toekoms te waarsku as ek blogland vir julle onaangenaam maak, sodat ek maar dan eerder terugskuiwe na Sênet se skrywers woning…waar ek weet dat KdK my nie guldig in ontvangs sal neem nie.

My ouma het altyd gesê; daar is twee mense met wie mens nie moet argumenteer nie, ‘n siek persoon en ‘n sieker persoon. Ek wankel op die oomblik tussen die twee rond, so moenie lelik wees nie, want ek voel nie lekker nie!

11 antwoorde op Rest in Pieces

  1. Maankind2 het gesê op Junie 8, 2011

    xxx

  2. loudavisi het gesê op Junie 9, 2011

    As jy stupid is, dan weet ek nie wat ek is nie.

    Ek is mal oor jou blog.

  3. Weet jy ek het jou maar onlangs ontdek, maar ek sou sê daar is heel genoeg sout in jou blogs, party ander blogs moet mens maar ‘n knippie sout bygooi of party keer twee……

  4. Modigliani het gesê op Junie 9, 2011

    It takes one to see one seg die Ingelse mos 😉
    Nee wat Voz, jy’s okay hoor 🙂

  5. maryke-anne het gesê op Junie 9, 2011

    Ag nee wat. Moet jou nie steur nie. Jou blog is heel goed en aangenaam en altyd ‘n lekker kuierplekkie vir my.

  6. VozSola het gesê op Junie 10, 2011

    hi Maryke,
    Dankie, ek waardeer dit.

  7. VozSola het gesê op Junie 10, 2011

    jip, take one to see one,
    thanx!

  8. VozSola het gesê op Junie 10, 2011

    thank Monica,
    en jy is welkom om enige tyd te kom inloer!

  9. VozSola het gesê op Junie 10, 2011

    Dit maak jou dan,,,mmm…slim!!!
    Dankie Lou.
    ps. magels en adenoids moet uit, beste ding wat gedoen kan word…hoe vroeër hoe beter. Hulle slaap en eet sommer beter en het meer energie.

  10. VozSola het gesê op Junie 10, 2011

    Hola,
    Dankie vir die inloer.
    en…
    ??!/!!????!!!
    xxx

  11. VozSola het gesê op Junie 10, 2011

    xxxOOOxxx

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.