by

Anha het gesê ek moet ook so maak…

Maart 25, 2011 in Sonder kategorie

Here goes….’n maklike een…

As jy voorentoe kyk is dit reg…

As jy agtertoe kyk is die verkeerd…

As jy twee het is reg verkeerd en verkeerd weer reg.

Maar onder sal nooit bo wees kan wees nie…

Wat kan dit tog wees?

8 antwoorde op Anha het gesê ek moet ook so maak…

  1. Berwick het gesê op Maart 26, 2011

    Iets te doen met eyesight?

  2. louisna het gesê op Maart 26, 2011

    ‘n Affair

  3. bernster het gesê op Maart 26, 2011

    ‘n Spieël?

  4. Maankind2 het gesê op Maart 26, 2011

    Dis ‘n raaisel die, dis nie 30 seconds clues nie! Jy speel te moeilik!

  5. VozSola het gesê op Maart 26, 2011

    Jammer MK!
    (maar iemand het dit reg geantwoord!)

  6. VozSola het gesê op Maart 26, 2011

    10/10 vir jou!
    Thnx.

  7. VozSola het gesê op Maart 26, 2011

    Jou antwoord is ‘n raaisel op sy eie!

  8. VozSola het gesê op Maart 26, 2011

    Net as jy reg kyk… iemand anders het reg geantwoord.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.