by

Stilte

Maart 22, 2011 in Sonder kategorie

Die wêreld het oornag mal geword.

Die mense hardloop soos ‘n rabies honde rond, en byt almal van agter aan die hakskeen.

As jy eers gebyt is, kan jy nie anders om ‘n ander te byt nie.

En een van die dae bly niemand oor nie…

Eers dan sal die stilte oor ons neerdaal.

As jy intussen die stilte hoor, begin worry, want dalk is jy dan heel alleen…

passop vir die skuimdruppende honde…hulle skuil oral,

in die skool, in jou kerk, in jou politieke party, in jou sportspanne, in jou regering,

in jou leiers, in jou gemeenskap, in jou koerante, binne jou tv en pc, en dalk selfs

in jou familie… 

Aanvaar almal but trust no-one!

4 antwoorde op Stilte

  1. loudavisi het gesê op Maart 22, 2011

    Stilte is MY DROOMWOORD

  2. VozSola het gesê op Maart 22, 2011

    !!!
    Net jammer die lewe is so loud…

  3. VozSola het gesê op Maart 22, 2011

    As jy so sê…
    ek’t vandag niks goed gehoor of gesien nie, inteendeel…

  4. Maankind2 het gesê op Maart 22, 2011

    nee

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.