by

All in a day’s work…plesiere volg later…

Maart 18, 2011 in Sonder kategorie

 

06h15 tot 17h30…Mon-Fri…

 

 

17h45…en oggend koerant nog nie gelees…

 

 

Soms is werk lekker…

 

 

Huistoe kom tyd…lang-lang dag…

 

 

Kleinding hou van Jugi-teken…(hy trace nie!)

 

 

Die bietjie van baie…wat ek lees.

Dinge wat kinders lees…

 

 

Tiener stress-relief? Dogfights.

Aan die einde van die dag voel ek soos die middel een…doof gehoor!

13 antwoorde op All in a day’s work…plesiere volg later…

  1. loudavisi het gesê op Maart 18, 2011

    Kleinding is te oulik!
    Jou plek is pragtig.

  2. VozSola het gesê op Maart 18, 2011

    …ek hoor jou!
    Dankie

  3. VozSola het gesê op Maart 18, 2011

    Sjoe, thanks Lou!

  4. VozSola het gesê op Maart 18, 2011

    jy is ook!
    😉

  5. Maankind2 het gesê op Maart 18, 2011

    Dis lekker om saam te stap deur almal se huise.

  6. Maankind2 het gesê op Maart 18, 2011

    Ek het ‘n glas olifant, dalk blog ek hom more. Vandag was net was ons doen.

  7. VozSola het gesê op Maart 18, 2011

    xxx,
    ketel is hier ook aan!

  8. VozSola het gesê op Maart 18, 2011

    nice! Ek het ‘n moersawiese glas-diamant van Cullinan…

  9. Trakie het gesê op Maart 18, 2011

    Kan sien jy’t hard gewerk. Nou vir die plesiere 🙂

  10. Berwick het gesê op Maart 19, 2011

    Die koerant lyk bekend.
    ‘Dreamcatcher’ is ‘n great boek!.

  11. Eish, laaaang dag…

  12. VozSola het gesê op Maart 21, 2011

    ta,
    ek’t nie van die movie gehou nie!

  13. VozSola het gesê op Maart 21, 2011

    jip, so gaan die maar elke dag…

Los ’n antwoord vir Trakie. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.