All in a day’s work…plesiere volg later…
Maart 18, 2011 in Sonder kategorie
06h15 tot 17h30…Mon-Fri…
17h45…en oggend koerant nog nie gelees…
Soms is werk lekker…
Huistoe kom tyd…lang-lang dag…
Kleinding hou van Jugi-teken…(hy trace nie!)
Die bietjie van baie…wat ek lees.
Dinge wat kinders lees…
Tiener stress-relief? Dogfights.
Aan die einde van die dag voel ek soos die middel een…doof gehoor!
loudavisi het gesê op Maart 18, 2011
Kleinding is te oulik!
Jou plek is pragtig.
VozSola het gesê op Maart 18, 2011
…ek hoor jou!
Dankie
VozSola het gesê op Maart 18, 2011
Sjoe, thanks Lou!
VozSola het gesê op Maart 18, 2011
jy is ook!
😉
Maankind2 het gesê op Maart 18, 2011
Dis lekker om saam te stap deur almal se huise.
Maankind2 het gesê op Maart 18, 2011
Ek het ‘n glas olifant, dalk blog ek hom more. Vandag was net was ons doen.
VozSola het gesê op Maart 18, 2011
xxx,
ketel is hier ook aan!
VozSola het gesê op Maart 18, 2011
nice! Ek het ‘n moersawiese glas-diamant van Cullinan…
Trakie het gesê op Maart 18, 2011
Kan sien jy’t hard gewerk. Nou vir die plesiere 🙂
Berwick het gesê op Maart 19, 2011
Die koerant lyk bekend.
‘Dreamcatcher’ is ‘n great boek!.
Doubtingthomas het gesê op Maart 21, 2011
Eish, laaaang dag…
VozSola het gesê op Maart 21, 2011
ta,
ek’t nie van die movie gehou nie!
VozSola het gesê op Maart 21, 2011
jip, so gaan die maar elke dag…