by

Lie[space]de

Januarie 25, 2011 in Sonder kategorie

Lie[space]de

Die tikmasjien het gelieg

en al die woorde omgedraai

wie sou dan kon dink

dat ‘v’ se langer sussie

steeds met [space] sou trou

sonder om ook ‘d & e’ te vertrou?

7 antwoorde op Lie[space]de

  1. lost in space

  2. zephur het gesê op Januarie 27, 2011

    Nou hoe moet ‘r & t’ nou voel

  3. Skerp!

  4. VozSola het gesê op Februarie 1, 2011

    Dankie,
    😉

  5. VozSola het gesê op Februarie 1, 2011

    self space het borders.

  6. VozSola het gesê op Februarie 1, 2011

    pretty much stuck…
    😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.