by

Reënmeter

Januarie 17, 2011 in Sonder kategorie

Drup-drup-reën

vul die siel se

reënmeter tot oorlopens toe…

die swaar grys hemel

bedek die broosheid

met ’n kombers

van kwesbaarheid.

My gees loop oor…

verspoelde gedagtes

loop immers altyd

in eensaamheid.

5 antwoorde op Reënmeter

  1. TS het gesê op Januarie 17, 2011

    Wow… Slaan jy my vir ‘n 6 vanoggend…

  2. Baie mooi geskryf en ek moet sê ek is gek oor jou agtergrond, dis lieflik!!!

  3. VozSola het gesê op Januarie 17, 2011

    wow…soos daai een wat ons Sat mis geslaan het?
    Thanks.

  4. VozSola het gesê op Januarie 17, 2011

    Baie dankie!
    (stuur groete aan die Laeveld)

  5. VozSola het gesê op Januarie 17, 2011

    nes jy sê!
    😉

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.