by

Skewe veer in ’n perfekte vlerk

Januarie 13, 2011 in Sonder kategorie

Is altyd so maklik om deur ander raakgesien te word. Daar word vinnig oordeel gefel. Daar word oor die inperfeksie geskinder. Ongeag wat dit ook al mag wees. A bad hairday, modeflop, slegte gewoontes, Swak maniere of dalk ’n immorele daad…swak oordeel of ’n blote misverstand en so meer. Skewe vere word selde uit ander se gedagtes verwyder.

Wat ek gister ondervind het, was geheel die teenoorgestelde. Daar is altyd ’n perfekte veer in ’n skewe vlerk. Dit is so jammer dat ons dit nie ook in ander kan raaksien nie.

Ek het dit gister beleef en is oneindig dankbaar vir wat ek uit hierdie persoon se verhaal geleer het. Onder elke krippel vlerk skuil daar die mooiste donsvere.

.

7 antwoorde op Skewe veer in ’n perfekte vlerk

  1. VozSola het gesê op Januarie 13, 2011

    Baie Dankie!
    En mooi dag vir jou ook!

  2. TS het gesê op Januarie 13, 2011

    Groot waarheid die! Dankie vir die deel

  3. VozSola het gesê op Januarie 13, 2011

    !!!
    😉

  4. la VERDAD!

  5. VozSola het gesê op Januarie 13, 2011

    vir seker!

  6. VozSola het gesê op Januarie 13, 2011

    ons kyk maar sien selde…as ons eers gesien het…kan ons nie meer net kyk nie.

  7. VozSola het gesê op Januarie 13, 2011

    My plesier.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.