by

The secret…unlocked!

Januarie 12, 2011 in Sonder kategorie

Ek het in 1989 ‘n double LP present gekry. Een track het my lewe verander. Vir ewig. Ek het lank gesoek na

’n digitale weergawe van die track.

En skielik, vandag…is dit hier voor my!

Hierdie woorde het my lewe verander…en dit is sowaar ’n code to live by.

Ek deel dit graag met mense wat dit opreg sal verstaan.

KLIEK HIER!

5 antwoorde op The secret…unlocked!

  1. het al baie oor ‘harmony’ gewonner

  2. het al baie oor ‘harmony’ gewonner

  3. VozSola het gesê op Januarie 12, 2011

    Welkom welkom,
    ek’t begin bekommerd raak…dat niemand iets hierin hoor nie!
    Thnx.

  4. JWinAus het gesê op Januarie 13, 2011

    Dit is een van my absolute gunstelinge. Ek het nie geweet ander mense weet hiervan nie. Ek het die MP3! Dit kom uit die blyspel Time, en die stem is die van Sir Lawrence Olivier.

  5. VozSola het gesê op Januarie 13, 2011

    hey, welcome to the club!
    Min mense weet van die een. Ek’t ook my Mp3 download…
    Die hele album soos die storie in mekaar pas is steeds na al die jare meer relevant nou as wat dit toe was…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.