by

No Comment (geleen by kanaal 404)

Januarie 11, 2011 in Sonder kategorie

As die stille nag skree en

woorde stemloos druppend

die wonder van oningekleurde

gedagtes ‘n wit doek gee

waar gewetes onverskillig met rooi kan speel

3 antwoorde op No Comment (geleen by kanaal 404)

  1. Nice.

    Ek het ook al so gevoel.

  2. Gewete is hoog op my checklist
    Dis ook net in die gedagtes dat dit vry kan wees.

  3. zephur het gesê op Januarie 12, 2011

    Hiers ek weer…hiers ek weer met my avatar voor jou blogdeur…

    Voorspoedige 2011

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.