by

Tussen vakansie en werk…

Januarie 10, 2011 in Sonder kategorie

Het maar min verander…

Dieselfde ou loop nog op dieselfde tyd sy hond…

Dieselfde koerant ou staan nog op dieselfde hoek…

Dieselfde potholes is nog steeds daar, net wyer en dieper…

Dieselfde werk lê steeds en wag…

…ten minste proe die koffie beter…

…flip, ek wonder wat ek dan nou eintlik verwag het sou verander?

ai, ek’s ôk maar lekka stupid, nê!

8 antwoorde op Tussen vakansie en werk…

  1. louisna het gesê op Januarie 10, 2011

    Ja, dit wat nie verander nie bly dieselfde.

  2. katrina het gesê op Januarie 10, 2011

    Mens voel mos of jy nooit weg was nie. Maar as die koffie beter proe is dit darem ‘n pluspunt 🙂

  3. hallo

  4. VozSola het gesê op Januarie 11, 2011

    Hola daar vir die nuwejaar!

  5. VozSola het gesê op Januarie 11, 2011

    Hey, die koffie raak al hoe beter.

  6. VozSola het gesê op Januarie 11, 2011

    en as alles verander, is niks meer dieselfde?

  7. Toemaar, dis amper weer Krismis.

  8. VozSola het gesê op Januarie 12, 2011

    o ja, Krismas in July?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.