by

Gister se vandag maak van eergister ’n droom

November 30, 2010 in Sonder kategorie

  

Om in gister se kop te klim en die sleutel van binne soos Briekaandraai se vastrap

onder die balk wegsteek, en stof weer voor jou deur kom lê. Die huis se kykers het

met een oog jou beloer terwyl die ander nog by gister sloer, ‘wyle niksheid

tussen skoorsteenroet volle dust bunnies soos orbs in son wil dans…tot dan bly

gister net so waar.

 

 

Dis al wat ek vandag te sê het.

4 antwoorde op Gister se vandag maak van eergister ’n droom

  1. zephur het gesê op November 30, 2010

    Toe sien ek dadelik die ad van ABSA voor my oë…

    Gister Vandag Altyd saam

  2. TS het gesê op November 30, 2010

    Hiervan verstaan ek net mooi niks

  3. VozSola het gesê op November 30, 2010

    Jy sien te veel?
    🙂

  4. VozSola het gesê op November 30, 2010

    Jy hoef nie.
    Meestal verstaan ek self niks van niks nie.

Los ’n antwoord vir VozSola. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie.