Heartbreaking…nee, gewoon net donners f…ken sad.
November 15, 2010 in Sonder kategorie
die cut and paste weergawe van ‘n volledige Maandag.
En dit alles op die tuis voorblad om 17h00 op Maandag, 15 November 2010.
…en gee jou hart aan SA…
waar iemand anders se liggie weldra op jou voorstoep sal skyn…
DallaSePa het gesê op November 15, 2010
so met jou …
DallaSePa het gesê op November 15, 2010
ps – ek het jou gaan soek Saterdag …
louisna het gesê op November 15, 2010
Pragtig. Volgens ‘n ou Army uitdrukking (FIW….) omskryf jy fokop-in-wording meesterlik in 50 woorde.
jannel1 het gesê op November 15, 2010
Die enigste goeie nuus is dat nie ‘n 100ste van die slegte nuus gepubliseer word nie!
TS het gesê op November 15, 2010
mmmmm dis baie erg…
ek wonder oor verskuilde hoop
VozSola het gesê op November 15, 2010
ekke was heel oggend daar, belowe…het getuies!
VozSola het gesê op November 15, 2010
ek hoor jou.
VozSola het gesê op November 15, 2010
!!!!
dankie
VozSola het gesê op November 15, 2010
moe-nou-nie-saadjies-plant vir enige rooflesers met wonderlike idees nie…netnou maak hulle jou betaal vir so boek via Jan TAKS.
VozSola het gesê op November 15, 2010
hoop, tot hulle ook ‘n deal of twee betwis.
Doubtingthomas het gesê op November 15, 2010
Luilekkerland bo!
🙁
DallaSePa het gesê op November 15, 2010
ek het gesoek … belowe (ek het ook getuies) :-))
VozSola het gesê op November 15, 2010
ai-ja-jai…jy weet mos…kyk vir die koffie inni hand en die koerant in die ander…
raymond 2009 het gesê op November 15, 2010
Ja baie sad.MOERLAND.
zephur het gesê op November 17, 2010
Ophou nuus lees…alles is nie meer nuus nie net herhaling