Vrydag se les…
Oktober 22, 2010 in Sonder kategorie
Al voel jy soms soos ‘n vis in ‘n bak met almal wat staar…is dit soms
heel veiliger as in die middel van die woeste see.
Lekker naweek
Oktober 22, 2010 in Sonder kategorie
Al voel jy soms soos ‘n vis in ‘n bak met almal wat staar…is dit soms
heel veiliger as in die middel van die woeste see.
Lekker naweek
rosiemetdorings het gesê op Oktober 22, 2010
is nogal so
Doubtingthomas het gesê op Oktober 22, 2010
Stem….