Jakaranda koors
Oktober 18, 2010 in Sonder kategorie
Ore wat huil,
’n neus wat traan
en die padda het gaan opsit my sy nooi in ’n keel
die vulkaan borrel tot bo
en spoeg die lawa oor die kykers
terwyl die as ‘n lyf van binne verbrand,
so is dit…
wil-wil sommer nou-nou gaan doe-doe!
maar ai, moet eers klaar gaan werk.
TS het gesê op Oktober 18, 2010
O tyd … en hier het ek ook so keel an my vandag… Die Jakarandas se jy?
DallaSePa het gesê op Oktober 18, 2010
hoop jy voel sommer baie beter …
bloukaap het gesê op Oktober 18, 2010
hoezzzit?
HeavyHenry het gesê op Oktober 19, 2010
Ag dis miserable – hooikoors issie jou tjommie nie.