by

Vlerkloos vrye dagboek

Oktober 10, 2010 in Sonder kategorie

Maandag tot Vrydag – Blur van te veel mense, onproduktiewe vergraderings, goeters wat nie werk nie, mense sonder gewetes en swak bewoorde koerant opskrifte met sad, sad stories.

Vrydag aand –agt uur al in droomland.

Saterdag – Oggend mark. Son sit, koerant lees, te veel koffie en fun geselskap.

Middag – die trotse eienaar van ‘n Neil Diamond konsert kaartjie – 3 de ry van voor, centre stage. (oh, en nog een vir my Moeder!)

Laat middag slapie en boek lees.

Sondag – Lunch by die teetuin.

                Middag slapie.

                Speel (kom ons leer iets op die internet)

                Hierdie inskrywing.

                Slaap.

Voel ek skuldig?

          Nee, net vlerkloos vry.

8 antwoorde op Vlerkloos vrye dagboek

  1. Jou batterye weer gelaai vir die week se aktiwiteite

  2. VozSola het gesê op Oktober 10, 2010

    jip, double super charge.
    mooi week vir jou ook!

  3. VozSola het gesê op Oktober 10, 2010

    Dankie MK. Ek hoop jy het ook ‘n wonderlike week!

  4. Hoe was die konsert?

  5. VozSola het gesê op Oktober 11, 2010

    ek sal jou die 3de April 2011 sê. Intussen is al die beste sitplekke reeds uitverkoop.

  6. Neander het gesê op Oktober 11, 2010

    Laat waai vlerkloos vry!

  7. VozSola het gesê op Oktober 11, 2010

    Môre,
    Ek vlieg al stilstaande!

  8. zephur het gesê op Oktober 11, 2010

    Lekker rustige naweek

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.