by

Waar gaan jy wees…

Oktober 7, 2010 in Sonder kategorie

…op 02 April 2011?

 

Ek gaan daar wees!

5 antwoorde op Waar gaan jy wees…

  1. Gelukkige ding…

  2. ctb het gesê op Oktober 7, 2010

    My vrou het klaar aangedui dat daar geen uitkomkans is nie! Sy gaan en daarom moet ek die ordentlike ding doen en kaartjies kry.

  3. As dit nie was dat ek sy jonger konsert weergawe van Hot August Night gesien het nie, sou ek ook spring.
    Maar hy is nie meer die fenominale sangstem van ‘n klompie jare terug nie

  4. zephur het gesê op Oktober 7, 2010

    Dit te ver in die toekoms om te besluit waar ek gaan wees…

    Maar dis ‘n goeie idee

  5. Neil Diamond, hoe dink ek nou baie vêr terug…..

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.