by

Somer se winter

September 25, 2010 in Sonder kategorie

In die winterstreek

dor met gras se sade

ongeblom laag gaan lê

soms nie eers met wonder

of het die reën gekom

1 antwoord op Somer se winter

  1. TS het gesê op September 25, 2010

    Gelukkig met die Genade kom die reën weer elke keer…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.