by

Gaan wegkruipertjie met die spieël speel

September 22, 2010 in Sonder kategorie

Stilte

onkeerbaar stemloos

waardeur skryf spartel

gewaardeer gewentel gewoel gepas

gee skryf gewaag

geleidelik stom

akkoord

Stilswye

Die woord het mag,

met ontsag lê

dit wagtend stil

So gaan ek ook maar stil raak totdat ek dalk weer

hier verby kom.

Los net asb vir my die ligte aan.

Groete.

1 antwoord op Gaan wegkruipertjie met die spieël speel

  1. TS het gesê op September 22, 2010

    Ligte is aan maar min mense is tuis?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.