by

Selfbefok

September 21, 2010 in Sonder kategorie

Die rukwind deur jou hart

wat jou na asem snak

en suur deur are pomp

tot sout versteen in oë wat kyk

’n siel verstom

slegs in die gees vermom

5 antwoorde op Selfbefok

  1. Hallo Voz!

  2. zephur het gesê op September 21, 2010

    Onthou dis net ‘n rukwind en nie stormwind nie

  3. Hola!!

  4. Thanks Zeppie…
    jy’s reg.

  5. Ja-Nee…
    Dankie!
    ;-))

Los ’n antwoord vir Doubtingthomas. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.