by

I’m gonna eat some worms

September 20, 2010 in Sonder kategorie

Vandag kuier ek saam met die wurms. Voëltjies wees gewaarsku…ek proe glad nie vandag lekker nie.

Mag julle ’n beter dag hê!

Kiekie bron

8 antwoorde op I’m gonna eat some worms

  1. Speel jy Worms?

  2. xxxOOOxxx

  3. nee…

  4. deepfry hulle…veral die zebra wurms…hulle lyk pragtig in ‘n slaai!

  5. Ek het gehoor van ‘n vrou wat wag tot hulle klaar eiers gelê het, dan spuit sy die eiers Doom terwyl hulle by die skool is, en hulle kon nooit verstaan hoekom die eiers nooit uitbroei nie. Dan gaan koop hulle maar weer wurms en alles begin van voor af.

  6. Jy moet, dit sal jou dag opkikker.

  7. ek het mummyfied eiers van 2 jaar gelede en ‘n paar aanmekaar gestofde motte in ‘n box…en my insiens was…as die goed nie uitbroei nie, kry jy nie nog nie….!
    (gelukkig is hy nou oor dit – maar ons mag steeds nie die box weggooi nie..want hulle het name gehad!)

  8. zephur het gesê op September 20, 2010

    Praat so ek moet juis vanmiddag weer blare gaan kry…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.