by

HELP GOU – Pretorianers Asb!!!

Augustus 30, 2010 in Sonder kategorie

Wee enige een van julle of die Home Affairs in Centurian oop is?

Moet 13h30 ry…en wil nie alle pad van die stad verniet ry nie…

met dank aan die een wat dalk sal weet.

8 antwoorde op HELP GOU – Pretorianers Asb!!!

  1. zephur het gesê op Augustus 30, 2010

    Nee weet glad nie Voz…

  2. lizira het gesê op Augustus 30, 2010

    Wel, verlede week Vrydag toe ek daar verbygery het was hulle deure mooi netjies gesluit. Maar ek praat onder korreksie. Weet nie of dit enigsins jou kan help nie… 🙂

  3. VozSola het gesê op Augustus 30, 2010

    hi,
    enige name van shops of a garage in daai straat wat ek kan bel om te hoor?
    Thanks!!

  4. VozSola het gesê op Augustus 30, 2010

    Ta, minus een koffie vir jou!
    😉

  5. lizira het gesê op Augustus 30, 2010

    Al een wat ek nou aan kan dink is Centurion Panelbeaters. Is net so skuins oorkant Binnelandse Sake. 012 664 5232

  6. VozSola het gesê op Augustus 30, 2010

    lui-lui telefoon, lui-lui!
    Dankie vir jouse info!

  7. VozSola het gesê op Augustus 30, 2010

    Met dank!

    Die hele Pretoria se Home affairs has gone uhmm..home?
    Total shutdown…selfs Hammanskraal sin.

    Dankie vir die hulp.

  8. lizira het gesê op Augustus 30, 2010

    Dis een groot plesier!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.