by

Ai, ja-jai…

Julie 1, 2010 in Sonder kategorie

Niemand wil lees nie…

Niemand wil kuier nie…

Wonder wie gaan dan hier kom smile…?

9 antwoorde op Ai, ja-jai…

  1. Ek sal….;-)))

  2. Ag sweet!!!!!!!!!!

  3. Wolletjies het gesê op Julie 1, 2010

    Ai daai rooi booties gaan mos diep spore in `n man se hart trap!

    ps: jy`t pragtige kommentaar op Ouboet se laaste post gelos. 🙂

  4. VozSola het gesê op Julie 1, 2010

    Thanks,
    Dis nou sommer nice van jou!

  5. VozSola het gesê op Julie 1, 2010

    Ditto!

  6. VozSola het gesê op Julie 1, 2010

    …hie-hie…beter as daai ‘organic chicken?’

  7. VozSola het gesê op Julie 1, 2010

    …miskien is sy monitor colour-blind? Rooi is darem nou nie pink nie…

  8. VozSola het gesê op Julie 1, 2010

    Jip, tog te cute.

    ps…thanks!

  9. VozSola het gesê op Julie 5, 2010

    jammer om te hoor…

    Geen probleem nie…ons doen dit enige ander tyd, wanneer daar meer as een is!
    😉
    intussen hou woorde ons winter warm.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.