by

Quote ‘n kiekie

Junie 30, 2010 in Sonder kategorie

13 antwoorde op Quote ‘n kiekie

  1. Nou wil ek sommer daar op my rug gaan lê en my dood werk deur absoluut niks te doen nie.

  2. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    XXX!!!!

  3. Wow die kleure is pragtig!

  4. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    Pragtig. Lyk na ompraatomgewing.

  5. Pragtig! Waar is dit geneem?

  6. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Oh, êrens daar in die http://www.woud?

  7. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Mmm….jy laat my nou wonder…
    ompad of ompraat?

  8. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Dankie vir kuier. Jy het ‘n pragtige tuin, maar hene, daai hekkie van jou is moerse groot!

  9. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    …een op elke bladsy?

  10. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Wake-up! Lunch-tyd is verby!
    Hoop jy mooi kastele gebou?

  11. louisna het gesê op Junie 30, 2010

    As man val wil aanteken is daar verskeie paaie. Hierdie een lyk vir my belowend.

  12. daar is sulke pragtige plekke op hierdie aarde waarvan ons(of is dit net ek?) nie weet nie

  13. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Orals is daar sulke klein stukkies hemel op aarde…en as jy hulle almal bymekaar sit…bly ons amper eintlik reeds in die hemel…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.