by

PRETORIA se eie Blog-MOB Picnic

Junie 30, 2010 in Sonder kategorie

Aandag…

Julle aandag….

Aandag, asseblief mense…!

Ons wil Saterdag – 10 Julie vanaf 12h30 by die BOTANIESE TUINE in Pretoria ‘n Litnet Blog-picnic hou.

RSVP op hierdie inskrywing.

Moet tog nou asseblief nie wag om te kyk wie gaan voor jy besluit nie, almal behoort te kom, Bring die hele familie, kinders en skelmpies…koekies en koeldrank! (los maar die cucumber sarmies) (DsP…moenie die koeksisters vergeet nie…en Ex de Priester, ‘n sosatie sal ook lekker wees, dankie.)

Onthou, daar is ingang kostes by die Tuine…so bring maar ‘n noot of twee saam, Kamera vir baie kiekies…so dat ons die Kaapse-mense kan wys hoe ons kuier.

Toe, toe….wat sê julle? Tongue out

14 antwoorde op PRETORIA se eie Blog-MOB Picnic

  1. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Ekke sal daar wees!

  2. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    uhmm…ja, want Sondae doedoe ek daai tyd!

    …en jou antwoord…?

  3. katrina het gesê op Junie 30, 2010

    Nou vir wat hou julle lekker piekniek as ek nie daar kan wees nie, hmm? Sug ek met ‘n laaaang gesig… Eish. Kan net lekker wees!

  4. DallaSePa het gesê op Junie 30, 2010

    Ek gaan daai naweek ‘n bokkie met horings soek VZ …

  5. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Gaan ekke biltong kry?
    snik-snik-snik

  6. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Geen probleem…press jou woorde mooi…tot die volgende invite…

  7. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    sug…tot dusver is dit nog net ek en die eend inni dammetjie…

  8. katrina het gesê op Junie 30, 2010

    hehe, hou moed en hou duime vas. Ek is seker die ander moet nog kom loer

  9. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    cool, dan kan jy die kinders join vir Saterdag aande se bat-hunt wat hulle aanbied!

  10. louisna het gesê op Julie 1, 2010

    Sal later antwoord.

  11. En sê nou julle like nie die regte ek nie?

  12. VozSola het gesê op Julie 1, 2010

    mmm….dis nie ‘n probleem nie…want niemand like my ook nie…

  13. Gaan ons MOB of pity party?

  14. VozSola het gesê op Julie 1, 2010

    dubble-MOB natuurlik!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.