by

Uiters belangrike les uit die lewe

Junie 29, 2010 in Sonder kategorie

Dink daaroor…

21 antwoorde op Uiters belangrike les uit die lewe

  1. louisna het gesê op Junie 29, 2010

    Inderdaad.

  2. net myself het gesê op Junie 29, 2010

    🙂 🙂 🙂

  3. zephur het gesê op Junie 29, 2010

    Sê ook nie blue cheese nie…anders het almal hul neuse opgetrek.

  4. Hell is other people….

  5. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    …mmm…
    is jy dalkies knorrig vandag?

  6. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    Geen kaas behoort blou of groen te wees nie!!!
    (Hallo)

  7. Nie regtig nie…
    🙂

  8. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    Ek’s bly…want dis te koud vir roomys en te vroeg vir wyn…en die koffie is al amper koud…
    😉

  9. zephur het gesê op Junie 29, 2010

    Nou gaan sê dit vir die vervaardigers van Blue Cheese…

  10. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    Ek stuur suiker vir jouse koffie…want ek’t amper gedink jy baklei met my oor kaas!
    😉

  11. HeavyHenry het gesê op Junie 29, 2010

    Ek like daai ma kaas, pa kaas en klein kaas!

  12. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    LOL!
    Trappe van vergelyking van kaas!
    …Quarter pounder met kleinkaas…Mmmm

  13. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    …en ou koeie hoort in die sloot?

  14. louisna het gesê op Junie 29, 2010

    Who moved my cheese?

  15. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    Zeppie het! (shhh…maar ekke het hom gesien!)

  16. zephur het gesê op Junie 29, 2010

    Sê Cheese…

    Thanx vir die suiker klontjies

    Ja wie wil nou baklei oor vrot kaas…

  17. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    Plesier…gaan lees my volgende een…daar’s ice-cream!

  18. louisna het gesê op Junie 29, 2010

    Eish! julle guitige mans.

  19. Sinspeel jy nou daar op dat onse mensekinders die arme kase misbruik?

  20. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    Het jou ma jou nooit vertel die maan is van kaas gemaak nie?
    😉

  21. HeavyHenry het gesê op Junie 30, 2010

    Jy kannie vleis en kaas saam eet nie!

    Dissie kosher nie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.