by

Uiters belangrike les uit die lewe (5)

Junie 29, 2010 in Sonder kategorie

Ek het vir julle kaas voorgesit, afgerond met roomys…toe kans gegee om die voëls en blomme raak te sien…

Nou gee ek vir julle die antwoord:

LES: Kyk wat het gebeur met die prentjies as jy die rolle omruil. Dit is onherkenbaar.

Dieselfde gebeur as jy rolle met ander mense in jou lewe omruil…om te sien watter prentjie hulle sien deur jou doen en late.

Leef en laat leef.

Dink daaroor…

9 antwoorde op Uiters belangrike les uit die lewe (5)

  1. louisna het gesê op Junie 29, 2010

    Pragtige les.

  2. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    Dankie Ouboet!

  3. Is dit miertjies of kokkerotte?
    Ongelukkig gaan ek hulle steeds vermoer, maar vang wat jy andersins bedoel.

  4. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    kokkerotte…hulle oorleef waar ons nie kan nie! …en outlive us…by miljoene jare…
    …maybe

  5. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    doen aan ander wat jy aan jouself gedoen wil hê.

    Kyk wat gebeur as jy jouself in ander se skoene plaas.

  6. Briljant!

  7. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    lol!!
    😉

    Dankie man, ek waardeer dit.

  8. VozSola het gesê op Junie 29, 2010

    net soos die lesers!
    Dankie!

  9. VozSola het gesê op Junie 30, 2010

    Wee jy…ek actually ken ‘n paar wat so deur die lewe wandel…en dis nogal ‘n scary sight…en baie donners sad…

Los ’n antwoord vir louisna. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.