Profile photo of VozSola

by

Spot the Difference!

April 30, 2010 in Sonder kategorie

Mmmm?

17 antwoorde op Spot the Difference!

  1. VozSola het gesê op April 30, 2010

    mmm…dis dan klaar groot?

  2. HeavyHenry het gesê op April 30, 2010

    Ek kyk nie eers nie – die goed gee my kopseer!

  3. VozSola het gesê op April 30, 2010

    haai shame…hê…jammer om te hoor!

  4. VozSola het gesê op April 30, 2010

    hokaai..nie te voorbaarig wees nie…daai se spot is already taken!

  5. VozSola het gesê op April 30, 2010

    dit is!

  6. VozSola het gesê op April 30, 2010

    booo….

  7. wynvdm het gesê op April 30, 2010

    O dis maklik. Die een is met ‘n 10 en die ander met ‘n 12 megapixel kamera geneem. Presies 24 uur uitmekaar. 🙂

  8. VozSola het gesê op April 30, 2010

    Jislaaik!!!! Jy kyk beter as my 42 inch HD!

  9. louisna het gesê op April 30, 2010

    Altwee is te klein.

  10. VozSola het gesê op April 30, 2010

    is dit nou beter?

  11. VozSola het gesê op April 30, 2010

    mmm…linker brein nê?

  12. louisna het gesê op April 30, 2010

    Beter ja, maar ek bly te dom om ‘n verskil te sien.

  13. VozSola het gesê op April 30, 2010

    die verskil lê nie in die size nie…eintlik is dit reeds baie groot!

  14. louisna het gesê op April 30, 2010

    OK, gee ons die antwoord.

  15. VozSola het gesê op April 30, 2010

    kom ek antwoord so;
    eendag staan die lektor voor die klas…”Julle het 60 sekondes om na julle horlosies te kyk…Kyk goed, haal dit af, kyk goed…dan sal ons sien wie die vraag korrek kan antwoord”
    So gesê en so gedaan…”horlosie neer”
    Die vraag; “Hoe laat is dit nou?”
    Nie een van die studente het gekyk na die tyd nie!

  16. louisna het gesê op April 30, 2010

    OK. Thanks.

  17. VozSola het gesê op April 30, 2010

    …ek’s ook nie meer seker nie…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.