Bloggers…
April 29, 2010 in Sonder kategorie
Daar’s “bogger-bloggers” en daar’s “lees-my-raak-bloggers”
Daar’s “woord-maatjie-bloggers” en “skryf-my-‘n-storie-bloggers”
Daar’s “regte-mens-mens-bloggers” en “I-like-to-be-your-friend-bloggers”
Daar’s “goeie-vriende-word-bloggers” en “regte-koffie-kuier-bloggers”
Daar’s “soul-mate-bloggers” en “engel-bloggers”
Aan een van die tweede laaste bloggers gee ek ‘n Loud-shout-out! – Thanks vir die on-screen-bemoediging!!! En daai, ek’s jammer-tou-trek vandag.
Aan ‘n ander en laasgenoemde blogger – Baie-Baie dankie…vir jou vanoggend! Om 10uur het dit begin werk!!!!! Jy is spesiaal in alle opsigte.
DallaSePa het gesê op April 29, 2010
Lekker Lucky!
VozSola het gesê op April 29, 2010
…en koue koffie vir jou, nè!!!
Hola?
VozSola het gesê op April 29, 2010
Baie, baie dankie!
loudavisi het gesê op April 29, 2010
Bloggers Bo!
eiewys-gekkigheid het gesê op April 30, 2010
Baie mooi gestel Voz Sola!
VozSola het gesê op April 30, 2010
Natuurlik!
VozSola het gesê op April 30, 2010
Baie dankie!
HeavyHenry het gesê op April 30, 2010
Daars ‘n bogger blogger bogger in ‘n bogger blogger vel,
Hys ‘n bogger blogger bogger in ‘n blogger bogger hel.
Of so iets…