Profile photo of VozSola

by

‘n Vraag van ‘n ander aard.

April 28, 2010 in Sonder kategorie

Ouderdom, wysheid, insig, kennis of experience? Watter een ag jy as die belangrikste oorlewings meganisme in jou vriendekring?

Vir wie sal jy vertrou om jou raad en advies te bied?  Iemand  met wysheid of kennis of dalk met die nodige insig?

Hoe word die bogenoemde bepaal?

Wat is die karakter eienskappe van elk?

23 antwoorde op ‘n Vraag van ‘n ander aard.

  1. DallaSePa het gesê op April 28, 2010

    Insig
    Insig
    Weet nie?!
    Weet nie …

  2. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Dankie DsP vir jou insiggewende antwoord!
    😉
    Hola?

  3. Ek sal slegs iemand vertrou wat my goed ken. Soos Lifiki, my suster en my baie goeie vriendin.

  4. DallaSePa het gesê op April 28, 2010

    Hou uit dankie!
    En by jou VZ?

    (my pc sukkel nog … die DIY effort wil nog nie vrugte afwerp nie …)

  5. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Ek stem nie noodwendig met jou saam nie…maar ek respekteer jou opinie.
    Dankie.

  6. VozSola het gesê op April 28, 2010

    mmm…jy’s gelukkig…want die naaste aan ons is nie altyd objektief nie…

  7. VozSola het gesê op April 28, 2010

    goed dankie…
    (ps..if all else fail – read the manual or ask the audience…) Tsk-tsk….julle kan nie alles regmaak nie!

  8. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Bingo! Al die nommers…amazing!
    Ken jy so iemand?

  9. wynvdm het gesê op April 28, 2010

    Altyd wysheid. Vra maar vir Salomo. Afwesigheid van wysheid=dwaasheid.

  10. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Mmmm…ek hoor jou. Verduidelik ‘wysheid’ en wat maak iemand ‘wys’

  11. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Ja, ek ken ‘n paar…

  12. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Jy’s baie gelukkig!

  13. plankloper het gesê op April 28, 2010

    Ondervinding. Reflekse.

  14. VozSola het gesê op April 28, 2010

    jip…refelkse!

  15. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Ek weet nie… maar ek is seker jy ken die antwoorde…
    (ek luister)

  16. loudavisi het gesê op April 28, 2010

    Wysheid is die ding vir my.

  17. As ouderdom nie insig bring nie, kan daar ook nie wysheid wees nie.

  18. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Bly te kenne!
    Dankie vir jou insig!!!

  19. VozSola het gesê op April 28, 2010

    Jip! Maar wat is wysheid?

  20. 🙂 My plesier.

  21. My ondervinding is dat mens maar op jouself aangewese is. Ander mense is geneig om dinge te wil uitblaker….

  22. VozSola het gesê op April 29, 2010

    ook waar…mits jou eerlik genoeg met jouself kan wees…en na jouself kan luister…
    Mooi dag vir jou

  23. louisna het gesê op April 29, 2010

    Soos met sport is dit ‘n kombinasie van die vyf wat jy noem. Kennis en insig is seker die belangrikste. Dit kan mens op ‘n jong ouderdom reeds baasraak.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.