My 50 punte tot geluk
April 28, 2010 in Sonder kategorie
mmm…ek pretty much maar happy met die klein dingetjies… Ek is seker julle
gaan dink ekke is boring…maar dit is wat my tans happy maak…
1. My kind se drukkies.
2. My kind se sin vir humor.
3. My kind se insig oor die lewe.
4. Contentment.
5. Om antwoorde te kry op vrae wat nie gevra is nie.
6. Koue reënweer as jy op holiday is…en kan heeldag piekniek inni bed.
7. Vrydae middae om 17h45!
8. Om ander te help.
9. Chocolates.
10. ‘’n Mooi boom.
11. Berge.
12. Rivier strome.
13. Sad songs.
14. Poetry.
15. Goeie boeke.
16. Ou-boeke.
17. Ander mense se boekrakke.
18. Chocolates.
19. Biltong.
20. Coffee.
21. Stilte.
22. My een vriendin.
23. My een vriend.
24. ‘’n Dag sonder probleme by die werk.
25. Mooi foto’s.
26. Ander se blydskap.
27. My haarkapper.
28. Drukkies.
29. As iemand my inderdaad verstaan.
30. Deursettings vermoeë en happiness van gestremde kinders.
31. Gelukkige mense.
32. Eerlike en opregte mense.
33. Ons twee honde (Babetjie is 15 jaar oud) en Fuzzball (kleinding se SPCA special)
34. Musiek.
35. My eie innerlike deursettings vermoeë…
36. Rustigheid.
37. Koffie-kuier vriende.
38. Blomme.
39. My ma se SMS boodskappies.
40. My suster se craziness!
41. Mooi woorde.
42. e-mail gesels briefies – specially aan my gerig.
43. Om so nou en dan Vry te voel… (state of mind)
44. Om vir een dag niemand anders se complaints te hoor nie!
45. ‘’n Warm bad
46. Somer (GLAD nie WINTER nie!!!!!!!)
47. Daardie eerste 20 minute na ek wakker geword het…terwyl die wêreld nog slaap…
48. ‘’n Pakkie inni pos!
49. ‘’n Vol tenk petrol.
50. Ander mense se Blog inskrywings!
VozSola het gesê op April 28, 2010
…dankie Maankind!