Profile photo of VozSola

by

Shhhhh…. S’blief tog!

April 22, 2010 in Sonder kategorie

Hou net op!!! Hou asb tog net op!!!!!!!!!!!!!! Asseblief!!!!!

.

.

.

.

Hoe is dit moontlik dat die wêreld skielik sommer oornag so loud geword het?

Die server en computers in my kantoor raas. Die telefone lui ekstra hard, en elkeen lui een lui te veel. Aanmekaar, met mense wat te hard praat. Die verkeer is loud. Die keyboard tik te hard. My pen skryf te hard. Die musiek is te loud. Die wind waai te hard. Die reën val te loud…My gedagtes is te loud. My hart klop te hard…Tot hierdie woorde is te loud…

Waar kan ek ‘’n cd met stilte koop? Wie het al stilte ge-record? Hoe klink dit? Sal daai stilte in jou oorfone, harder as die geraas daarbuite wees?

Asb, ek vra mooi asseblief…net 10 minute van stilte…!

Asseblief.

5 antwoorde op Shhhhh…. S’blief tog!

  1. VozSola het gesê op April 22, 2010

    Ek hoor jou! Ek gee gehoor…

  2. VozSola het gesê op April 22, 2010

    Dankie 😉

  3. VozSola het gesê op April 22, 2010

    hmmm….parcel my intussen maar ‘n bietjie stilte…

  4. louisna het gesê op April 22, 2010

    As jy die antwoord het, deel hom asb met my asb Voz.

  5. VozSola het gesê op April 22, 2010

    …sal so maak, Ouboet…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.