by

Jy moet vinnig kyk, want nou-nou is dit weer weg…

April 18, 2010 in Sonder kategorie

Ek het lekka aan Maryke se blog gelees. Ek het ‘n fobie against foto’s…want ons lyk regtig nooit so soos in daardie splitsekonde van die open-lens nie!

Ek het ook ‘n issue om kiekies op die net te laai…maar net vir vandag deel ek gou-gou ‘n paar van my gunsteling kiekies met julle…sad hoe vinnig ‘n kind kan groot word en verander terwyl ons self gou-gou oud word!

‘n Kiekie hier en ‘n kiekie daar…

17 antwoorde op Jy moet vinnig kyk, want nou-nou is dit weer weg…

  1. HeavyHenry het gesê op April 18, 2010

    Nice kiekies – ek het kopiee gemaak en gaan dit nou verkoop…

    🙂

  2. VozSola het gesê op April 18, 2010

    mmm…hulle kyk mos so mooi na die mense in die tjoekies!
    😉

  3. DallaSePa het gesê op April 18, 2010

    Pragtig!

  4. VozSola het gesê op April 18, 2010

    ;-))
    ai, sorry Anha hoor..Hy’s specially vir my gemaak…one of a kind en totally priceless!!!

  5. VozSola het gesê op April 18, 2010

    😉

  6. HeavyHenry het gesê op April 18, 2010

    *grin* na ek jou klere weg ge-photoshop het, is dit moeilik om kopiereg te bewys…
    🙂

  7. VozSola het gesê op April 18, 2010

    Haai regtig?
    (ek mis onse Melt…)

  8. VozSola het gesê op April 18, 2010

    lol…!!!onthou die geboorte merkies hoor!!!

  9. pasella het gesê op April 18, 2010

    ‘n Koekie-afdruk van sy ma, soos hulle in ons geweste praat. Die een met die voeltjie is priceless.

  10. VozSola het gesê op April 18, 2010

    koekie-afdruk? Haai dis nou nice…dankie!

  11. VozSola het gesê op April 18, 2010

    dankie…ek sal dit ‘n rukkie hou…
    ps…dis net een seuntjie wat te gou groot word…

  12. HeavyHenry het gesê op April 19, 2010

    Jis nou maak jy dit moeilik – hoe kan ‘n man dit nou raai – wil jy nie maar ‘n fotie opsit om seker te maak ek maak nie ‘n foutjie nie?

    🙂

  13. VozSola het gesê op April 19, 2010

    ;-o
    ai-ai, Mans vra nie ‘n girl se ouderdom nie…ook nie oor geboorte merkies nie… Ek sal bietjie met jou Ma moet gesels!

  14. Gharki het gesê op April 19, 2010

    Baie mooi. ‘n Mens kan die liefde sien.

  15. HeavyHenry het gesê op April 19, 2010

    Jy is so amper tien jaar te laat – dis miskien hoekom ek so wild geword het – Ma se hand nie meer daar nie…

    In elk geval – groot pret om jou siel ‘n bietjie uit te trek – hierdie blogopskrif het sulke groot rooi knoppies op wat vir my geskree het: “Push me! Push me!”

    🙂

  16. VozSola het gesê op April 19, 2010

    Lol!!!
    is jy een van daai wat alles uitmekaar haal, net om te sien hoe dit werk…en dan nie weer aanmekaar kan sit nie…want daar’s skielik ‘n extra knoppie wat nie pas nie?

  17. HeavyHenry het gesê op April 19, 2010

    Nee – meer so ‘n McGiver tipe – maak alles so half reg.
    🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.