by

Heel denkbeeld-dig

Februarie 24, 2010 in Sonder kategorie

Denkbeeldig

Stadig stelselmatig

deurboor pennewortels

onvrugbare gemoedsgrond

woord seisoene

emosioneel

emosieloos

barstensvol

nakend leeg,

as die seisoen eendag draai

wil ek ook hier

’n mandjie vol kom laai.

©

6 antwoorde op Heel denkbeeld-dig

  1. Skerp.

  2. met vingers vol pleisters…griffel ek ‘Dankie’

  3. zephur het gesê op Februarie 24, 2010

    mandjie vol emosies dan laai

  4. …”Mrs. Potter’s Lullaby”…

  5. nie half-vol of half-leeg nie…
    😉 vir jou.

  6. Mooi …

Los ’n antwoord vir VozSola. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.