Heel denkbeeld-dig
Februarie 24, 2010 in Sonder kategorie
Denkbeeldig
Stadig stelselmatig
deurboor pennewortels
onvrugbare gemoedsgrond
woord seisoene
emosioneel
emosieloos
barstensvol
nakend leeg,
as die seisoen eendag draai
wil ek ook hier
’n mandjie vol kom laai.
©
louisna het gesê op Februarie 24, 2010
Skerp.
VozSola het gesê op Februarie 24, 2010
met vingers vol pleisters…griffel ek ‘Dankie’
zephur het gesê op Februarie 24, 2010
mandjie vol emosies dan laai
VozSola het gesê op Februarie 24, 2010
…”Mrs. Potter’s Lullaby”…
VozSola het gesê op Februarie 24, 2010
nie half-vol of half-leeg nie…
😉 vir jou.
DallaSePa het gesê op Februarie 24, 2010
Mooi …